Die Geheim Is Uit! Gemeenskapsblad

Hoe werk hierdie reis?

Ons nuwe reeks “Die Geheim Is Uit” skop af op 10 April 2022.

Dit is ‘n ontdekkingsreis vir die hele gesin. 

Word deel van hierdie gemeenskap en ontvang die volgende:

Weeklikse “Skatvers”en “Skat feit.”

Daaglikse “Ry-Tyd”en “Bybel-Tyd” potgooi

Beide die potgooie werk hand in hand met die joernale vir elke ouderdomsgroep.

Meer inligting hieroor is by jou Doxa Deo Kampus of ander deelnemende gemeentes beskikbaar of jy kan by ons aanlyn-Winkel bestel.

Talk to Us