Die Sleutel! Gemeenskapsblad

Hoe werk Die Sleutel se Gemeenskapsblad?

Die Sleutel is ‘n opwindende reeks! 

In hierdie reeks is ons fokus op hoe Jesus die sleutel is om God se hart vir die mensdom te verstaan. 

Waaruit bestaan die reeks?

Weeklikse Tema Kaartjies om te memoriseer saam met die kinders

Potgooi speellys:

1. Ry-tyd – ‘n Oulike aktiwiteit terwyl jy in die kar ry!

2. Storie-tyd – Spandeer meer tyd met Jesus met 5 stories elke week!

Ontdek die sleutels wat God ons gegee het om te leef en ons identiteit te ontdek!

Talk to Us