Die Sleutel! Gemeenskapsblad
Hoe werk Die Sleutel se Gemeenskapsblad?
Die Sleutel is ‘n opwindende reeks!
In hierdie reeks is ons fokus op hoe Jesus die sleutel is om God se hart vir die mensdom te verstaan.
Waaruit bestaan die reeks?
– Weeklikse Tema Kaartjies om te memoriseer saam met die kinders.
– Potgooi speellys:
1. Ry-tyd – ‘n Oulike aktiwiteit terwyl jy in die kar ry!
2. Storie-tyd – Spandeer meer tyd met Jesus met 5 stories elke week!
Ontdek die sleutels wat God ons gegee het om te leef en ons identiteit te ontdek!
Week 1
Week 2
Week 3
Week 4
Week 5
Week 6
Week 7
Week 8
Week 9
Week 10
Week 1
Ontdek die sleutel
Week 2
Jona
Week 3
Moses en die koperslang op die paal
Week 4
Die groot uittog
Week 5
Daniel se vriende en die vuuroond
Week 6
Die twaalf spioene (Joshua en Kaleb)
Week 7
Jesus is die sleutel om die stilte te breek
Week 8
The laaste avondmaal – Jesus se gehoorsaamheid aan God, en spyte van die swaarkry
Week 9
Die kruisiging – Jesus het die finale prys vir ons redding uit sonde betaal
Week 10