Henry Hand Stories

Die Geboorte van Henry Hand 

Henry Hand is kindervriendelike stories in die lewe van die “Hand”- gesin. Hulle worstel met die dinge van die lewe maar hulle hou aan om die Bybel as kompas te gebruik. 

Henry is in die Covid tyd gebore toe die skrywer Vanessa, graag die Bybel reg in mense se huise wou inbring. Haar droom is om die toepassing van waarhede uit die Skrif prakties vir gesinne te maak. Haar seun, Andrew, is baie lief vir animasie en saam het hulle ‘n fenominale span gevorm wat Henry lewe gegee het.  

Hieronder is ‘n lysie Henry stories:

 

Talk to Us